Category Archives: Weddings

Justin & Lindy’s wedding at Oubaai Hotel

Justin & Lindy celebrated their love with close family and friends this past Saturday, the 25th of August 2018 at Oubaai Hotel. Lindy looked so beautiful in her dress from Glamour Boutique. Justin tried very hard to contain his emotions as she walked towards him down the isle. What a beautiful display of his love […]

View full post »

Ruan & Ria trou!

Die nuwe trouseisoen het aangebreek en dit was heerlik om dit te begin met ‘n baie chilled paartjie… Ruan & Ria. Hulle het by Kleingeluk, buite Hartenbos getrou, ‘n trou venue met ‘n plaas gevoel. Dankie dat ek kon deel wees van julle happy dag! Julle was awesome! Baie liefde Michelle Service providers: Venue: Kleingeluk […]

View full post »

Douw en Elmien trou in Heroldsbaai

Douw & Elmien het verlede naweek hulle liefde aan mekaar belowe voor hulle naby familie en vriende in Heroldsbaai. Elmien het beautiful gelyk in haar Bridal Inn rok en Maryke van MF Makeup Artistry het haar soos ‘n prinses laat lyk! Ek het haar ruiker van Lily & Lime gelove! Dankie dat ek en Adele […]

View full post »

The magical baroque barn wedding of Steven & Jade

Welcome to the wedding of Steven and Jade… two amazing people who decided that Ouland Royal, a magical baroque barn in Plettenberg bay, is the perfect venue for their wedding. And what a beautiful wedding it was! Thank you that we could share in your joy S&J! We loved spending the day with you! May […]

View full post »

Bernard & Nicola’s wedding celebration

It was an absolute joy and privilege to be a part of Bernard and Nicola’s wedding on the 27th of April 2018. Nicola and Bernard wanted lots of photos with the kids, as their two families becoming one was such a special occasion to them. Thank you for having our team there to share in […]

View full post »

Deric en Lindri trou by Surval

Ek het vir Deric en Lindri ontmoet toe ek hulle Engagement shoot gedoen het, ‘n paar maande gelede. Hulle is so ‘n fun couple met baaaaie chemistry… ‘n fees om voor my kamera te hé! Hulle het Saterdag, 14 April 2018, by Surval, net buite Oudtshoorn getrou. Ek love die venue tussen die olyfboorde. Regtig […]

View full post »

Hennie en Soné trou by Reedvalley

Hennie en Soné het Saterdag, die 7de April 2018 by Reedvalley, net buite Mosselbaai getrou. Hulle wit hondjie, Starky, was hulle pageboy en het die ringe ingebring. Ek love troues soos hierdie waar kinders en honde (en katte) welkom is H&S, baie dankie dat ons kon deel wees van julle mooiste dag! Hennie, mag jy […]

View full post »

Louis & Andri trou by Gourikwa Nature Reserve

Louis en Andri het op die 24ste Maart 2018 by Gourikwa Nature Reserve getrou. Dit was ‘n yskoue, winderige dag, maar Andri en Louis het gestraal! Natuurlik is ek ook mal oor die lewe wat wind in my foto’s bring, so ek het nie gekla nie Louis en Andri, mag julle sooo gelukkig wees saam! […]

View full post »