Category Archives: Weddings

Hilmar & Madalé trou die 14de Desember

Hilmar & Madalé het Vrydag in die Moederkerk in George getrou. Madalé se pa was lank die dominee by die Moederkerk en Madalé het in die pastorie langs die kerk (wat nou die OU PASTORIE gastehuis is) groot geword. Sy het gereel om daar, in haar ma en pa se ou slaapkamer aan te trek […]

View full post »

Robert & Catherine trou die 13de Desember

Robert & Catherine is spesiale en super stunning mense! Dit was so ‘n groot voorreg vir my om deel te kon wees van hulle troudag by Tramonto in George! Catherine het heeldag gestraal en Robert het net ogies gehad vir sy beeldskone bruid. Ek weet sommer julle twee gaan baie gelukkig wees! Baie liefde Michelle […]

View full post »

Antonie & Ansu is getroud!

Oh my goodness!!!! Ek love my nuwe kamera! My man en my besigheid het my bederf met die nuwe Canon EOS 5D Mark 111 met die 24 – 70mm f2.8 lens… En nou love ek my werk nog meer! Ek was so gelukkig om Antonie en Ansu se troudag twee keer af te neem (gaan […]

View full post »

Marc & Andriétte = married!

Wind, reén en ysige koue het hierdie twee nie gekeer om hulle troudag gate uit te geniet nie! Marc (met ‘n ‘c’… soos sy vriende hom noem) en Andriétte het Saterdag op haar ouers se plaas op die Geelhoutboom pad uit getrou, in ‘n tent. Die manne by die troue moes hooi bale aandra om […]

View full post »

Johan & Bonita trou in Plett

Johan & Bonita het Saterdag op Keurboomstrand getrou. Hulle onthaal was by Goose Villa in Goose Valley in Plettenbergbaai. Altima Julyan van Celebration Emporium was hulle wedding planner en het ‘n stunning job gedoen! Dankie dat ek en Daniel die dag saammet julle kon spandeer! Michelle >> View full post

View full post »

Herman & Melanie trou!

Sjoe, ek het so hard gebid voor hierdie troue! Die weervoorspelling vir Albertinia vir die dag was 64mm reénval… Torrential rains! So julle kan imagine dat ek ‘n bietjie nervous was vir die een! Maar nadat Daniel, ons videograaf, my net weer herinner het dat dit my werk is om die dag vas te vang […]

View full post »

Cilliers & Ilse trou!

Cilliers & Ilse is plat op die aarde mense. Hulle liefde vir mekaar en ander is so ‘n mooi voorbeeld! Hulle het Saterdag in die Moederkerk in George hulle beloftes aan mekaar gemaak en hulle onthaal was by die pragtige Hyatt Hotel in Oubaai. Ek en Daniel het die twee baie geniet. Wat ek die meeste van hulle […]

View full post »

Willie & Krystle’s Wedding at Yellowoods

Willie & Krystle celebrated their wedding day at Yellowoods, outside of Groot Brak. It was a privilege for me to share in your wedding day! Have an amazing honeymoon! Lots of love Michelle >> CLICK HERE TO VIEW MORE OF WILLIE & KRYSTLE’S WEDDING PHOTOS

View full post »

Peter & Louise trou by Tramonto

Peter en Louise is getroud! Yay! Julle sal miskien vir Peter en Louise onthou van hulle Engagement foto’s wat ek geneem het (Kliek HIER om weer te gaan loer) Hierdie twee liefdes duifies (julle sal letterlik hulle liefdes duifies sien) het by Tramonto in George die knoop deurgehaak. Dankie dat ek julle spesiale daggie kon […]

View full post »