Category Archives: Weddings

Ju-Ran & Sonia se lente liefde blom…

Waar om te begin oor hierdie lekker troue??? By die begin? Sonia het my in Januarie 2015 al gekontak oor hulle Engagement shoot (gaan loer hier na die Eshoot foto’s) ‘n Paar maande later het ek hulle ontmoet vir hulle shoot en het hulle sommer van die begin af geLOVE! Hulle is rustige, diep mense […]

View full post »

Stiaan & Bianca trou by Fancourt

Dit was ‘n absolute voorreg en eer om Bianca en Stiaan se troue, Saterdag die 9de September, by Fancourt af te neem. Toe Bianca my gevra het om haar troue af te neem het ek die happy dance gedoen, nie net omdat sy ‘n beeldskone mens is nie, maar ook omdat ons al jare saam […]

View full post »

Riaan & Emily’s wedding at Botlierskop

So we had the privilege to be a part of Riaan and Emily’s beautiful wedding at Botlierskop this past Wednesday. They celebrated their love with family and friends from near and far. Emily, from the UK, is love and joy personified and Riaan, from South Africa, a true gentleman, who loves Emily very much. May […]

View full post »

Gert & Wiida trou by Uitsig

Gert en Wiida is hartsmense met hulle voete stewig gegrond op die aarde en hulle harte behoort aan mekaar. Wat ‘n voorreg om te kon deel wees van hierdie 2 besonderse mense se mooiste dag! Dankie dat julle ons deel gemaak het Gert en Wiida! Hoop julle geniet hierdie voorsmakie van julle trou-storie! Baie liefde Michelle […]

View full post »

Johannes & Janita trou by Oppie Plaas

Johannes & Janita het Saterdag by Oppie Plaas getrou. Dit was ‘n YSKOUE dag, maar dit het hulle nie in die minste gepla nie! Ek het lank uitgesien om foto’s te neem van dié mooi rooikop bruid en dit was die wag die moeite werd. Sy het beautiful gelyk en het soos ‘n handskoen in […]

View full post »

Nicolas & Anzanne’s wedding in the Garden Route

Nicolas, a French gentleman and Anzanne, a South African girl, met while Nico was touring Kruger National Park… and the rest is history! They now live in France, but decided to promise their love at the Garden Route Game Lodge, outside of Albertinia and wanted me to be a part of their big day Thank you so much N&A for […]

View full post »

Vivian & Paula’s wedding at Featherbed

Vivian & Paula tied the knot this past Saturday at Knysna Featherbed Nature Reserve. Paula, a beautiful redhead from Scotland met Vivian while working on the crew ships. They fell in love and decided to get married in the beautiful Garden Route, as this is where Vivian is from. Well, I’m glad they decided to get […]

View full post »

Zac & Lara trou by Oppie Plaas

Zac & Lara is amazing mense! Hulle het Saterdag, die 22ste April, by Oppie Plaas getrou. Ek het dit so geniet om saammet hulle te werk. Hulle is sulke chill, go-with-the-flow-mense. Lara, met haar blou oé en bitter mooi glimlag het sooo mooi gelyk in haar rok (nie iets wat sy gereeld dra nie) En […]

View full post »

Robert & Sunita trou by Acropolis

Robert & Sunita het Saterdag, die 1ste April 2017 getrou. Ek het Robert al ‘n paar keer raakgeloop by troues waar hy ‘n groomsmen of seremonie meester was. Hierdie keer was dit sy beurt Sunita het sooo pragtig gelyk in haar Lealia rok! En Wilna het weer haar magic gewerk met haar hare en make-up. […]

View full post »