Category Archives: Weddings

Gida & Mooie Madeleine trou by Tramonto

Gida & Madeleine is sulke pragtige mense en dit was ‘n absolute voorreg om te kon deel wees van hulle troue! Ek het hulle engagement shoot ‘n rukkie terug gedoen. Gaan loer hier… Die dag het begin met swaar weer, reén en ‘n koue wind… nie jou tipiese November somers dag nie! Maar in die […]

View full post »

Charl & De Lint se pragtige troue by Forest Hall

Toe ek vroeér in die jaar Charl & De Lint se engagement shoot gedoen het, het ek geweet hulle troue gaan een vir die boeke wees! En Oh My Goodness! Hulle het my nie telleurgestel nie! Charl & De Lint kom al van skool dae af saam, waar Charl al reeds vir De Lint ogies […]

View full post »

Troy & Cliona’s wedding at Tramonto

Troy & Cliona loved Tramonto and George, so much so that they decided to move from Ireland to SA, to come and live in George! Is that not the most romantic thing you have ever heard! Their wedding day started our very rainy, but Cliona was such a happy-go-lucky bride, nothing could not wipe the […]

View full post »

Rickus & Yolandi trou by Tramonto

Rickus & Yolandi het Saterdag by Tramonto getrou. Hulle liefde vir mekaar is so mooi vir my! Rickus het vir Yolandi vir die eerste keer in 2005 by ‘n gala gesien en vir sy vriend gesé… Dit is die vrou met wie ek gaan trou! Wel Rickus, jou woorde dra krag! Want 10 jaar later […]

View full post »

Dieter & Danielle trou by The Lookout Deck in Plett!

Dieter & Danielle se troue was ‘n droom om af te neem! Soveel mooi mense en mooi plekke en mooi goed! Hulle 2 het Saterdag by The Lookout Deck in Plett getrou. Dit is ‘n splinter nuwe, stunning venue op die strand! Hulle seremonie was in die Old Timber Shed in Plett. Cara Gie van […]

View full post »

Blake & Chantelle’s wedding at De Vette Mossel

Blake & Chantelle’s wedding was a mid-week celebration at De Vette Mossel in Grootbrak. Blake is an English gentleman from the UK and Chantelle a glowing South African bride! She must be one of my happiest brides to date She even danced down the isle! Thank you so much that I could share in your […]

View full post »

Ettienne & Danielle trou by Tramonto

Ek het net weer hierdie naweek besef hoe blessed ek is met my werk en die kliente wat oor my pad kom! Ettienne & Danielle is twee uitsonderlike mense en het dit reggekry om MY spesiaal te laat voel op HULLE troudag! Julle twee is geseénd met ‘n ongelooflike gawe met mense. Julle laat dit […]

View full post »

Kasper & Kelly’s wedding at Kleinbergskloof

Oh the LOVE at this wedding! Kasper & Kelly were hand picked for one another, I’m sure of it! They are both such warm and welcoming people, they are animal and nature lovers and their families mean everything to them! They promised their personal vows to each other on Kelly’s parent’s Wild Olive farm outside […]

View full post »

Ryan & Genevieve’s wedding in Nature’s Valley

What a joy it was to be a part of Ryan & Gen’s love celebration in Nature’s Valley this past weekend. I have worked in Nature’s before, but forgot how majestic the place is! Genevieve looked amazing in her Elizabeth Stockenstrom dress and Bianca Roode did a beautiful job with her and all her bridesmaid’s […]

View full post »