Category Archives: Weddings

Pieter & Monique trou by De Vette Mossel

Ek voel of ek die jackpot geslaan het met Pieter en Monique 🙂 Hulle is twee beautiful mense, van binne en buite en so verlief! Hulle het my werk vir my baie maklik gemaak 🙂 Pieter is ‘n see-mens en ‘n surfer, so dit was nie ‘n raaisel hoekom hulle De Vette Mossel, ‘n venue […]

View full post »

Herman en Yolande trou by Trinity Gate

Herman en Yolande het Saterdag, die 7de Oktober, by Trinity Gate, buite George getrou. Dit was ‘n beautiful en baie spesiale dag. Hierdie twee mense straal van liefde vir mekaar. Herman kon letterlik nie sy oé en hande van sy bruid afhou nie 🙂 Die liefde tussen twee mense is darem maar mooi! Baie dankie […]

View full post »

Dirk & Leané trou by Trinity Gate

Dit was een groot fees om Dirk en Leané se troue by Trinity Gate af te neem. Dit is my nuwe favorite venue! Dirk en Leané is amazing mense en het my so welkom laat voel by hulle troue. Hulle het warm harte en is so konsidirerend. Dit het gevoel of ek tyd spandeer met […]

View full post »

Ryno & Wilanie trou by Kleingeluk

Ryno & Wilanie is twee mense wat hart en siel uitverkoop is aan die Here en Hom soek bo alles anders in die lewe. Hulle het die 24 September 2017 gekies om hulle liefde aan mekaar te belowe, voor God en hulle familie en vriende. Wilanie se bevestiging dat Ryno haar man is, was ‘n […]

View full post »

Ju-Ran & Sonia se lente liefde blom…

Waar om te begin oor hierdie lekker troue??? By die begin? Sonia het my in Januarie 2015 al gekontak oor hulle Engagement shoot (gaan loer hier na die Eshoot foto’s) ‘n Paar maande later het ek hulle ontmoet vir hulle shoot en het hulle sommer van die begin af geLOVE! Hulle is rustige, diep mense […]

View full post »