Cecil & Michelle gaan troue hou!

Cecil & Michelle is ‘n oulike couple van die Kaap. Hulle trou April maand by die Garden Route Game Lodge en ek sien sooo uit om die dag saammet hulle te spandeer! Kyk uit vir hulle wedding post!

Christa Swart - February 28, 2013 - 9:36 pm

Wow, Cecil en Michelle, julle foto’s is ongelooflik! Baie fotogeniese paartjie en uitstekende fotograaf! Kan nie wag vir die troufoto’s nie!
XXXX

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*