Chanelle = Sweet Sixteen

Chanellie is my en Jaco se kleinsus. Sy word een van die dae sestien en looove foto’s… so ek het dit goedgedink om haar te bederf met haar eie photoshoot! Chanelle is ‘n pragtige mensie, van buite, maar meer belangrink, van binne is sy beeldskoon! Dit is so ‘n blessing om haar deel van ons lewens te hé! Soooo baie lief vir jou sussa! Of soos jy sou sé: Luv juw bjeee… Hehe

Antoinette Sadie - January 8, 2013 - 9:46 am

Chanelle,

Jy’s pragtig!

So bly jy is so gelukkig. Morne & Aletta stuur vir ons jou foto’s aan wat hulle kry en so bly ons ophoogte van hoe dit met jou gaan. Inge is verskrklik trots op haar groot sussie. Carlu spog net my sy mooi niggie by die skool – hy word nou sestien die 7de Mei – net so ‘n paar maande verskil tussen julle twee. Hy is op facebook (Carlu Sadie) as jy met hom wil kontak maak. Tannie Debbie het ook net gisteraand vir my gese hoe mooi hierdie foto’s van jou is.

Jy moet jou verjaarsdag verskriklik geniet meisiekind – jy is altyd deel van ons gedagtes.

Liefde
Tannie Antoinette (Tannie Connie se dogter)

natasha short - January 10, 2013 - 9:23 pm

‘n bloeisel het geblom altyd in my hart jy is pragtig

Theda Radyn - January 14, 2013 - 7:41 pm

Mooie meisie ek het rustigheid in my hart net om te weet jy so gelukkig. poppelapie xx

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*