Charl & De Lint se pragtige troue by Forest Hall

Toe ek vroeér in die jaar Charl & De Lint se engagement shoot gedoen het, het ek geweet hulle troue gaan een vir die boeke wees! En Oh My Goodness! Hulle het my nie telleurgestel nie!
Charl & De Lint kom al van skool dae af saam, waar Charl al reeds vir De Lint ogies gemaak het, maar dit het hom baie geduld gekos, want De Lint het eers na skool ingestem om sy meisie te wees!
Hierdie twee spesiale mense het hulle liefde gevier by Forest Hall Estate, buite Plett. Een van my favourite venues!
Charl & De Lint, mag julle huwelik geseénd wees met vreugde en liefde en baaaaie saam lag!
Liefde Michelle

Dankie aan ons span, Jaco, Daniel & Nadene! Julle is awesome!!!

And thank you to all the other service providers:

Wedding planner: Marius Barnard – Weddings by Marius
Flowers: Ecozest- DP Ferreira
Venue: Forest Hall Estate
Hair & Make-up: The art of Make-up – Karin Chan
Stationary: Lara’s Designs
Cake: Plum Tree Cakes

Charl & De Lint 3 205

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*