Christo & Monique trou by De Vette Mossel

Christo & Monique het Vrydag, die 25ste November 2016, by De Vette Mossel in Grootbrak getrou. Hierdie tweetjies is ‘n ‘one-of-a-kind’ couple! Nie net is hulle mooi nie, hulle is ook baie atleties en fun… kyk bietjie deur hulle foto’s, dan sal jy verstaan wat ek bedoel =) Monique is bubbly en het baaaie energie. Sy het hierdie troudag van hulle haarfyn beplan. Hulle geskenk aan hulle gaste was ‘n verrassing helicopter flip en dit was ‘n groooot treffer!
Baie dankie dat ons julle spesiaalste dag saammet julle kon deel Christo & Monique. Ek hoop dit was alles en meer as wat julle gedroom het.
Baie liefde
Michelle
Service providers:
Venue: De Vette Mossel
Décor: Flowers 4 U
Hair & Make-up: Wilna Allpass
Videographer: JVS Productions
Assistant Photographer: Adele van Zyl

christo-monique-3-448

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*