Corné & Madelein se sprokiestroue by Oubaai

Corné & Madelein se troue, Saterdag die 22ste September, was sprokiesmooi. Hulle was geseén met dié mooiste dag, na vele koue, nat dae en ek was natuurlik in die 7de hemel met die mooiste lig tydens hulle couple shoot.
C&M, hoop julle love julle foto’s netso baie soos ek
Dankie dat julle my gekies het om deel te kon wees van julle mooiste dag.
Liefde
Michelle

Thank you to all the service providers who worked so hard to put their beautiful day together:
Venue: Oubaai Hotel Golf & Spa
Flowers: Lily and Lime
Décor: Fancy Functions
Dress: Calegra Bridal House
Make-up: Wilma Cronje
Hair: Belinda Hougaardt
Suit: Hassu Hussey Made-to-Measure
Stationary: Blooming Wonderful Decor Hire

C&M 3 (33)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*