Daniël, Elzette & Elné

Daniël, Elzette en prinses Elné is liewe vriende van ons! Dit was my voorreg om hulle te bederf met ‘n family shoot… sommer omdat ek vir hulle lief is en om dankie te sé dat Daniël baie van sy Saterdae gee om ons videograaf te wees en vir Elzette en Elné dat hulle die pappa van die huis vir ons leen!
Julle is vir ons goud werd!
Baie lief vir julle
Michelle

688645643636618613549544530388377315300294286280125099048

Lewies - October 22, 2013 - 6:29 pm

Haai jinne – dis die mooiste foto’s boetie! Jy’s gebless! Welgedaan Michelle.

Lynelle Pienaar - October 30, 2013 - 9:03 am

Pragtig, soos altyd! Ek is mal oor die twee wit en swart fotos van klein Elne alleen.

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*