David & Alicia – De Vette Mossel, Grootbrak

David en Alicia het Vrydag, 10 November, kaalvoet in die sand by De Vette Mossel in Grootbrak getrou. Die atmosfeer by die troue was net soos hulle persoonlikhede, gemaklik en gesellig. Alicia het storie mooi gelyk! Dit is mos altyd ‘n fees om met so ‘n stunning bruid te kan werk… voel gladnie soos werk nie!

Dankie David & Alicia vir die lekker kuiertjie voor die troue en dat ons span julle dag saammet julle kon vier. Julle is twee baie spesiale mense en ek weet julle huwelik gaan ‘n fees wees.

Baie liefde
Michelle

Service Providers:

Venue: De Vette Mossel
Dress: The Bridal Secret, Pretoria
Flowers: Joan’s Florist
Decor: Self – Hired from Fancy Functions
Make-up and Hair: Wilna Allpass
Cake: Leonie Vorster
Assistant photographer: Suzette Meiring… dankie dat jy my op so ‘n kort kennisgewing kom assisteer het! Jy is ‘n engel!

D&A 1 (13)D&A 1 (55)D&A 1 (69)D&A 1 (71)D&A 1 (73)D&A 1 (74)D&A 1 (118)D&A 1 (131)D&A 1 (151)D&A 1 (257)D&A 1 (275)D&A 1 (280)D&A 1 (319)D&A 1 (326)D&A 1 (353)D&A 1 (354)D&A 1 (369)D&A 1 (410)D&A 1 (422)D&A 1 (463)D&A 1 (471)D&A 1 (479)D&A 1 (506)D&A 1 (531)D&A 1 (591)D&A 1 (611)D&A 1 (621)D&A 1 (683)D&A 2 (5)D&A 2 (66)D&A 2 (119)D&A 2 (123)D&A 2 (140)D&A 2 (152)D&A 2 (175)D&A 2 (197)D&A 2 (216)D&A 2 (242)D&A 2 (265)D&A 2 (295)D&A 2 (302)D&A 2 (344)D&A 2 (471)D&A 2 (498)D&A 2 (519)D&A 2 (590)D&A 3 (5)D&A 3 (14)D&A 3 (17)D&A 3 (77)D&A 3 (118)D&A 3 (129)D&A 3 (155)D&A 3 (193)D&A 3 (210)D&A 3 (220)D&A 3 (230)D&A 3 (251)D&A 3 (283)D&A 3 (300)D&A 3 (312)D&A 3 (323)D&A 3 (339)D&A 3 (368)D&A 3 (374)D&A 3 (394)D&A 3 (442)D&A 3 (526)D&A 3 (531)D&A 3 (575)D&A 3 (579)D&A 3 (583)D&A 3 (593)D&A 3 (602)D&A 3 (619)

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*