Deric en Lindri trou by Surval

Ek het vir Deric en Lindri ontmoet toe ek hulle Engagement shoot gedoen het, ‘n paar maande gelede. Hulle is so ‘n fun couple met baaaaie chemistry… ‘n fees om voor my kamera te hé!

Hulle het Saterdag, 14 April 2018, by Surval, net buite Oudtshoorn getrou. Ek love die venue tussen die olyfboorde. Regtig ‘n juweel van Oudtshoorn!

D&L ons het julle so baie geniet! Dankie dat ons in julle vreugde kon deel. Bly altyd so lief vir mekaar en mag die Here julle huwelik met net die mooiste seen!
Baie liefdeMichelle

Venue: Surval Boutique Olive Estate
Flowers: Johnita Marx
Dress: Lealia Bridal Studio
Make-up and hair: The Art of Make-Up by Karin Chan
DJ: Johan Brooks
Videographer: JVS Productions
Assistant: Adele van Zyl

D&L 3 (158)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*