Die Groenewalds se Wildernis vakansie…

Maryke, my liewe vriendin het my gevra om ‘n dag van hulle familie vakansie in Wildernis af te neem. Hulle is ‘n beautiful family! Ek en Jaco het so lekker gekuier saammet hulle en is eers laat daardie middag huis toe…. dis mos nie werk om tyd te spandeer saammet sulke lekker mense nie!
Baie lief vir jou Maryks!
M xxxx

Family Shoot 1 (534)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*