Dieter & Danielle trou by The Lookout Deck in Plett!

Dieter & Danielle se troue was ‘n droom om af te neem! Soveel mooi mense en mooi plekke en mooi goed!
Hulle 2 het Saterdag by The Lookout Deck in Plett getrou. Dit is ‘n splinter nuwe, stunning venue op die strand! Hulle seremonie was in die Old Timber Shed in Plett. Cara Gie van Bella Faccia het Danielle se make-up gedoen en Leon Meyer het hulle mooi dag help reél.
Ek wens vir julle 2 net die mooiste toe! En baie jare van liefde!
Baie liefde
Michelle

Dieter & Danielle 4 307

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*