Dirk & Leané trou by Trinity Gate

Dit was een groot fees om Dirk en Leané se troue by Trinity Gate af te neem. Dit is my nuwe favorite venue! Dirk en Leané is amazing mense en het my so welkom laat voel by hulle troue. Hulle het warm harte en is so konsidirerend. Dit het gevoel of ek tyd spandeer met ou vriende… nie een oomblik gevoel soos werk nie.

Baie dankie D&L dat julle so amazing was! Hoop julle geniet julle voorsmakie terwyl julle nog op honeymoon is. Mag julle huwelik geseénd wees met God se mooiste seéninge en mag julle jare en jare se liefde en vreugde saam ervaar.
Baie liefde
Michelle

Service Providers:
Venue: Trinity Gate
Fowers & Décor: Izelle Bester
Make-Up: Maryke Fourie – MF Make-up Artistry
Hair: Louisa Mostert – Zoé Hair
Dress: Besters’s Bridal
Cake: Jana Vorster
Videographer: Eon Media

Dirk & Leane 3 (581)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*