Douw en Elmien trou in Heroldsbaai

Douw & Elmien het verlede naweek hulle liefde aan mekaar belowe voor hulle naby familie en vriende in Heroldsbaai. Elmien het beautiful gelyk in haar Bridal Inn rok en Maryke van MF Makeup Artistry het haar soos ‘n prinses laat lyk! Ek het haar ruiker van Lily & Lime gelove!

Dankie dat ek en Adele kon deel wees van julle spesiale dag D&E! Mag julle pad vorentoe geseend wees met net die beste!

Geniet die voorsmakie
Michelle x

D&E 3 (780)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*