Du Plessis familie vakansie

Die Du Plessis’s kom hou elke jaar by hulle huis in Heroldsbaai vakansie. Dit is omtrent ‘n groot familie byeenkoms waar broer Du Plessis, sussie (nou van Pletzen) en sussie (nou Venter) saammet hulle gesinne (elk het 2 kids) en ouma en oupa Du Plessis verenig! Sjoe, dit was omtrent ‘n mondvol. Hulle is ‘n pragtige family met pragtige kiddies! Ons het die shoot begin in ‘n groen grasveld waar die kids hulle ‘go’ uitgespeel het, en ons het die shoot afgeĆ©indig op Heroldsbaai se strand met ‘n roomys.
Dankie dat ek die middag saammet julle lekker mense kon spandeer! Geniet die voorsmakie van julle vakansiefoto’s.
Liefde Michelle

Emily - January 14, 2013 - 9:17 am

Sjoe….dit is sooooo, sooooo mooi!!!!
Julle Du Plessis’s is pragtige mense en na aan mens se hart!

CORNELIA WICHERS - January 14, 2013 - 10:52 am

Foto’s is verskriklik mooi. Almal kan verskriklik trots wees!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*