Duane & Anine 26 Mei 2012

Duane & Anine kom van Mosselbaai. Ek kon sien hulle is altwee baie lief vir mekaar. Anine het 6 jaar gewag vir Duane, so hierdie groot dag was vir haar baaaie special! Hulle twee het Saterdag oggend vroeg in Mosselbaai getrou, dit was ‘n klein en intieme troue, maar dit het gevoel of die hele Mosselbaai deel was daarvan… vriende het voor die seremonie kom inloer om te sien hoe sy lyk, mense het voor die kerkie vir haar gewag om gou ‘n snappie te steel en ander in die strate het hulle geluk gewens en getoot! Maar nou moet ek ook se, die twee op hulle scooter en helder helium balonne het al die aandag gesteel! Julle twee was awsome! Dankie dat ek julle dag kon deel. Enjoy hierdie voorsmakie van julle foto’s. m

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*