Duppie en Gerda trou in Mosselbaai

Duppie en Gerda het Saterdag by die Pavilion Restaurant in Mosselbaai getrou. Ek het lanklaas ‘n troue in Mosselbaai gedoen, so dit was lekker om weer al my favorite foto spots te gaan visit!
Geniet hierdie voorsmakie van julle foto’s julle twee! Gerda, ek weet jy kan nou nier meer wag om dit te sien nie!
Liefde M


>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*