Elstadt Familie

Die Elstadte is ‘n familie baie na aan my hart. Hulle is goud-werd mense en so ‘n voorreg om te ken. Hulle is lief vir Jesus bo enige iets anders!
Ons het hierdie shoot by hulle spesiale familie plekkie, hulle strandhuis gedoen. Die ysige wind en stormagtige wolke het ons laat wonder of ons die shoot end-uit gaan maak… maar op die einde het dit die mooiste backdrop geskep, vir beautiful gesinsfoto’s (met woeste hare en al :))
Mag hierdie foto’s vir julle nog baie vreugde bring!
Baie liefde M xxxx

081119120130175178201206218229236241319322339396412416434439447452480510532546564570679767811854897934952

Hanlie Kleyn - August 21, 2014 - 5:18 pm

Absoluut die heel mooiste fotos wat ons nog ooit gesien het van die heel mooiste mense! Love you lots!!!!

Sandra Potgieter - August 21, 2014 - 7:47 pm

Michelle, amazing foto’s!! As ma en ouma is ek so trots op my kinders en klein-kinders en die toegewyde lewe aan hulle Hemelse Vader.Baie liefde en sterkte ook vir jou en Jaco.
Sandra

Marlize - August 25, 2014 - 3:39 pm

Sjoe dis nou mooi foto’s!! Mal oor die rond waai hare! :) xx

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*