Ettienne & Danielle trou by Tramonto

Ek het net weer hierdie naweek besef hoe blessed ek is met my werk en die kliente wat oor my pad kom! Ettienne & Danielle is twee uitsonderlike mense en het dit reggekry om MY spesiaal te laat voel op HULLE troudag! Julle twee is geseénd met ‘n ongelooflike gawe met mense. Julle laat dit voel of mens al jare vriende is, al het ons net ‘n dag gelede ontmoet! Mag julle huwelik geseénd wees met die mooiste oomblikke, liefste vriende en cuteste kinders! Baie liefde Michelle

Dankie vir die ander service providers:

Venue: Tramonto
Wedding Coordinatior: Ilze du Preez
Dress: Elegant Flair, Paarl
Flowers: Johnita Marx, Oudtshoorn
Make-up en hair: Wilna Allpass
Videographer: JVS Productions

Ettienne & Danielle 3 437

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*