Fanus & Esmé trou by Rosenhof

Fanus & Esmé het Saterdag by die Moedergemeente hier in George getrou en hulle onthaal by die beautiful vintage café, La Rosa Blue (Rosenhof) gehou. Ons was so gelukkig om die protea plaas oorkant Rosenhof in volle blom te kry, so hulle newlyweds session het gevoel soos ‘n droom!
Geniet die voorsmakie van julle foto’s! Ons gesels gou gou weer!
Liefde Michelle

Fanus & Esme (46)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*