Fourie Familie Februarie 2013

Heidi was my buurvrou vir 3 jaar in Blackwoodstraat. Ons is nou nie meer buurvrouens met huise langs mekaar nie, maar in ons harte is ons nog (smile) Ek geniet dit so om hulle amper elke jaar af te neem en te sien hoe hulle kids groot word… en my styl verander…
Hierdie is net ‘n klein voorsmakie, want ek weet my buurvrou se nuuskierigheid kan dit nie meer hou nie…hehe
Baie lief vir julle!
Michelle

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*