Gerhard & Carla – my laaste troue vir die seisoen

Ger & Carla se troue was my laaste troue vir die ‘somer seisoen’… Ek kyk nou na 3 weke van rus, en dit is sooo welkom! Hulle troue was pragtig en so special! Die tema was ‘groei’ en elke gas het ‘n spekboom steggie gekry wat hulle liefde simboliseer. Die spekboom groei blykbaar enige plek en in enige omstandighede, net soos hulle liefde. Dit is so mooi. My spekboom steggie is geplant en ek gaan elke keer aan julle dink as ek hom sien groei!
Baie liefde Michelle

Gerhard & Carla 2 105

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*