Gert en Wiida is hartsmense met hulle voete stewig gegrond op die aarde en hulle harte behoort aan mekaar. Wat ‘n voorreg om te kon deel wees van hierdie 2 besonderse mense se mooiste dag!
Dankie dat julle ons deel gemaak het Gert en Wiida! Hoop julle geniet hierdie voorsmakie van julle trou-storie!
Baie liefde
Michelle
Ander Diensleweraars:
Venue: Uitsig Wedding Venue
Hare en Make-up: Wilna Allpass
Videographer: JVS Productions
Assistant/Second Shooter: Adele van Zyl