Gida & Mooie Madeleine trou by Tramonto

Gida & Madeleine is sulke pragtige mense en dit was ‘n absolute voorreg om te kon deel wees van hulle troue! Ek het hulle engagement shoot ‘n rukkie terug gedoen. Gaan loer hier…

Die dag het begin met swaar weer, reén en ‘n koue wind… nie jou tipiese November somers dag nie! Maar in die honeymoon suite waar Madeleine reggemaak het, was die atmosfeer heel anders. Opgewek!

Prys die Here die weer het gedraai en toe dit tyd was vir hulle couple shoot het die son geskyn!

Geniet julle honeymoon in Mauritius en hierdie voorsmakie van julle troufoto’s. En mag julle altyd so verlief op mekaar en lief vir mekaar bly!

Baie liefde
Michelle

Service Providers:

Venue: Tramonto
Wedding planner: Ilze du Preez
Wedding Dress: Olivelle George – Sonja Bekker
Décor: Flowers for you
Videographer: JVS Productions

Gida & Madeleine 3 336

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*