Hans & Anna trou in die reén

Ek het vir Hans & Anna beter leer ken toe ek hulle engagement shoot ‘n hele rukkie gelede gedoen het. Hulle is sulke interessante mense. Anna kom van Belarus (maar kan skelmpies Afrikaans verstaan… daarom skryf ek in Afrikaans;)En Hans is van SA. Hulle bly in die UK en travel die wéreld.
Anna was ‘n bubbly, bohemian beauty, bouncing bride (verskoon my taalgebruik Hans!)
Hans sé hy het al gehoor van “blushing” en “glowing” bruide, maar nog nooit van ‘n “bouncing bride” nie… en dit was presies wat Anna was. Sy het op en afgespring van opwinding!
En al het dit gereén op hulle troudag, was elke oomblik vir hulle perfek en net soos hulle dit wou hé.
Ons het dit so geniet om saammet julle tyd te spandeer. Dankie dat ons die dag met julle kon deel!
Liefde Michelle & Jaco

Hans & Anna 2 471

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*