Hein & Ilana trou by Pinnacle Point

Hein en Ilana het Saterdag by Pinnacle Point in Mosselbaai getrou. Hulle twee is beste vriende en so geliefd deur hulle familie en vriende. Dit was so amazing om net weer te sien belangrik verhoudings is. Dat dit ‘n mens se lewe vol maak en inkleur. Julle is twee baie blessed mense!
Liefde Michelle

Hein & Ilana (1671)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*