Hennie & Soney maak beloftes in Beloftebos

Met hierdie troue het ek net weer besef hoe geseénd ek is om te kan doen wat ek doen. Die mees amazingste mense word oor my pad gestuur en ek het die voorreg om hulle spesiaalste dag te kan deel. Hennie en Soney is so ‘n vrygewige, goedhartige, dankbare en amazing couple! Hulle het vir my en Jakes al die pad van George af gebring om die dag saammet hulle te spandeer. Toe ek Soney se booking verlede jaar November gekry het, het ek omtrent op en af gespring van excitement om ‘n troue by die beautiful Beloftebos in Stanford te kan doen! Julle dag was amazing en dit was ‘n huge voorreg vir my en Jakes om dit saammet julle te kon vier! Geniet elke oomblik van julle honeymoon in Bali!… toe is dit nou nie ‘n karavaan vakansie in Bloem nie:)Baie liefde Michelle

Hennie & Soney 2 533

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*