Henry & Willize trou by Tramonto!

Henry & Willize is altwee sulke lekker mense en so geliefd deur hulle families en vriende! Dit was ‘n absolute voorreg om te kon deel in hulle beautiful, vreugdevolle dag by Tramonto!
Geniet julle honeymoon in Zanzibar!!!
Liefde Michelle

Henry & Willize 3 (293)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*