Herman & Lizel trou by Gourikwa

Herman & Lizel het die perfekte Lentedag gekry vir hulle troue. Hulle het verlede Saterdag, die 1ste September 2019, by die natuurskone Gourikwa Nature Reserve getrou. Nie net was hulle bederf met die mooiste weer nie, maar ook met ‘n walvis en haar kalfie, wat ons uit die lug kon afneem. Click hier om te gaan loer.
H&L, dankie dat ons kon deel wees van julle mooiste dag. Dit was soveel pret om saammet julle die dag te kon spandeer. Hoop julle hou so baie van julle voorsmakie soos ek.

Baie liefde
Michelle

Service providers:
Venue: Gourikwa Nature Reserve
Décor: Bride & Family
Draping: Fancy Functions
Dress: Ever After Bridal Wear – Enzoani Blue
Make-up: Flawless Professional Make Up by Bianca
Hair: Colour Palette Hair and Beauty bar – Anne-Marie Furstenburg
DJ: Just for you – Charles du Preez
Videographer: JVS Productions

H&L 5 (346)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*