Igdan & Lize trou by Bygracealone

Igdan en Lize het Saterdag by Bygracealone getrou. Hulle was die gemaklikste couple en Lize het net mooi geweet hoe om haar ogies vir die kamera te gooi!
Dankie dat ek en Nadene julle spesiale dag met julle kon deel!
Geniet julle troufoto’s
Liefde Michelle

Igdan & Lize 1 574

>>View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*