Introducing Nadene Smith Photography :)

Hoe bevoorregt is ek?… Nadene Smith, my oulike assistant, of PA soos ek like om haar te noem…hehe, het nodig gehad om te ‘oefen’ op ‘n couple vir ‘n troue wat sy een van die dae op haar eie gaan doen! Ons het lank koppe bymekaar gesit om te dink op WIE kan sy oefen… toe dit my soos ‘n dief in die nag tref… op ONS! En daar score ek en Jakes ‘n photoshoot!
Hoe kan ek jou lofsange genoeg sing na hierdie shoot Nadene? Jy was awesome en ek love love love jou werk! So dankbaar die Here het jou oor my pad gestuur!
M xxxx


>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*