Ivan & Mari-Louise trou by Idille

Ivan & Mari-Louise is twee amazing kinders van Jesus. Hulle het Saterdag hulle liefde verewig aan mekaar belowe by die pragtige Idille. Mag julle twee baie geseénd wees en saam oud en grys raak:)
Dankie dat ons die dag saammet julle kon spandeer!
Baie liefde
Michelle

Ivan & Mari-Louise 1 1017

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*