Jac-Ni & Surita – Uitsig, George

Jac-Ni & Surita het hulle liefde Saterdag by hulle oggend troue te Uitsig in George gevier. Hulle is die rustigste twee mense en ons het ons tyd saammet hulle so baie geniet. Dit het gladnie eers gevoel soos werk nie, maar soos ‘n kuiertjie saammet ou vriende.

Dankie dat ons kon deel wees van julle spesiale dag Jac-Ni & Surita! Julle is 2 stunning mense en gaan ‘n wonderlike huwelik hé!

Liefde
Michelle, Jaco & Adele

Dankie Adele van Adele van Zyl Photography dat jy my so getrou assisteer by troues en ook aan my liewe man, Jaco van JVS Productions, wat die beste videograaf is wat ek ken!

Dankie ook aan Johan & Annemarie Meyer van Uitsig vir die pragtige venue en Wilna Allpass van Make-up By Wilna dat jy vir Surita soos ‘n sneeuwytjie bruid laat lyk het!

 

Jac-Ni & Surita 1 (27)Jac-Ni & Surita 1 (106)Jac-Ni & Surita 1 (174)Jac-Ni & Surita 1 (208)Jac-Ni & Surita 2 (9)Jac-Ni & Surita 2 (34)Jac-Ni & Surita 2 (42)Jac-Ni & Surita 2 (85)Jac-Ni & Surita 2 (96)Jac-Ni & Surita 2 (112)Jac-Ni & Surita 2 (113)Jac-Ni & Surita 2 (136)Jac-Ni & Surita 2 (139)Jac-Ni & Surita 2 (153)Jac-Ni & Surita 2 (164)Jac-Ni & Surita 2 (172)Jac-Ni & Surita 2 (180)Jac-Ni & Surita 2 (185)Jac-Ni & Surita 2 (189)Jac-Ni & Surita 2 (226)Jac-Ni & Surita 2 (241)Jac-Ni & Surita 2 (282)Jac-Ni & Surita 2 (302)Jac-Ni & Surita 2 (366)Jac-Ni & Surita 2 (378)Jac-Ni & Surita 2 (417)Jac-Ni & Surita 3 (5)Jac-Ni & Surita 3 (47)Jac-Ni & Surita 3 (66)Jac-Ni & Surita 3 (72)Jac-Ni & Surita 3 (143)Jac-Ni & Surita 3 (151)Jac-Ni & Surita 3 (158)Jac-Ni & Surita 3 (167)Jac-Ni & Surita 3 (190)Jac-Ni & Surita 3 (206)Jac-Ni & Surita 3 (307)Jac-Ni & Surita 3 (351)Jac-Ni & Surita 3 (372)Jac-Ni & Surita 3 (394)Jac-Ni & Surita 3 (456)Jac-Ni & Surita 3 (500)Jac-Ni & Surita 3 (572)Jac-Ni & Surita 3 (595)Jac-Ni & Surita 3 (608)Jac-Ni & Surita 4 (16)Jac-Ni & Surita 4 (157)Jac-Ni & Surita 4 (162)Jac-Ni & Surita 4 (209)Jac-Ni & Surita 4 (267)Jac-Ni & Surita 4 (273)Jac-Ni & Surita 4 (283)Jac-Ni & Surita 4 (292)Jac-Ni & Surita 4 (311)

Cecilia - April 13, 2016 - 9:03 am

Wow wow wow!Hoe lekker om weer jul pragtige en spesiale dag te kan herleef deur hierdie stunning fotos!

Surita & Jac-Ni - May 5, 2016 - 3:22 pm

Sjoe wow Michelle dis pragtige foto’s baie dankie. Baie dankie dat julle ons spesiale dag vir ons verewig vasgevang het. Kan nie wag om die ander en die DVD te sien nie. Weereens baie dankie jy het ‘n wonderlike gawe. Surita

Antoinette - May 5, 2016 - 8:30 pm

Mooiste mensies. Die grootste voorreg om die aand voor die tyd daar te kon wees asook julle spesiale dag. Blessings – nou en vir altyd

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*