Jaco en Minnette se sonskyn troue by Tramonto

Miskien sal julle vir Jaco en Minnette onthou… Ek het ‘n rukkie gelede hulle Engagement shoot gedoen (gaan loer hier) Hulle twee het Saterdag by Tramonto in George getrou. Na ‘n ysige koue Vrydag, het hulle die mooiste sonskyn dag gekry en ek was net so dankbaar soos hulle. Hulle was so ‘n maklike couple om te shoot, baie gemaklik en spontaan en verlief <3
Ek het besluit om julle sneak peak voor Woensdag op te sit, sodat julle dit kan sien voor julle landuit is vir julle honeymoon…in MAURITIUS!!!!
Geniet dit vreeslik!
Baie liefde Michelle

Jaco & Minnette 2 419

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*