Jaco & Selmari trou op die plaas

Jaco & Selmari is 2 baie spesiale mense en sooo lief vir mekaar! Selmari se permanente glimlag was aansteeklik en haar pienk lippe en skoene het die vreugde wat binne haar bly na buite gewys. Hulle 2 is van PE en het besluit om te trou by die mooiste plaas venue, Slipperfields, 30km buite PE. Ek was die gelukkige een om deel te kon wees van hulle dag op die plaas.
Dankie Jaco & Sellie dat ek en Jakes kon saam vier in julle liefde!
Geniet julle foto’s… dit is geneem met baie liefde
Michelle xxxx

Dankie aan Slipperfields venue en Estelle Cunningham vir Selmari se beautiful make-up.

Jaco & Selmari 2 520

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*