Janus & Annabel

Janus & Annabel is die cuteste couple en baie oulike vriende van ons. Hulle tweetjies was lis vir ‘n couple shoot en Annabel het kom kuier om al haar oulike idees vir my te vertel. Op die einde van die dag was dit ‘n part 1 en part 2 shoot (omdat die son ons na part 1 in die steek gelaat het en te vinnig onder gegaan het… :o/…) Daar was toe nie genoeg lig tyd om foto’s op die strand te neem nie. So ons het part 2 die volgende dag aangepak.
Ek het julle twee so vreeslik baie geniet! Hoop die foto’s bless julle!
Liefde Michelle

Jaco - August 20, 2013 - 3:10 pm

Baie mooi Gogga, mooi mense op n beautiful shoot! Perfect!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*