Jean-Pierre en Jana trou by Idille

Jean-Pierre en Jana het Saterdag, die 26ste November 2016 by Idille, net buite George getrou.
Dankie dat ons julle spesiale dag saammet julle en julle families kon spandeer!

Dankie dat julle so geduldig gewag het vir julle voorsmakie!

Mag julle baie geseénd wees!
Liefde
Michelle en Jaco

jean-pierre-jana-3-473

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*