Johan & Danica trou!

Johan & Danica het Saterdag in Mosselbaai se NG Kerk getrou en hulle onthaal by Excelcior, net buite Vleesbaai, gehou.
Danica was ‘n bridesmaid by Theroux en Janneke se troue, so dit was tog te lekker om al die bekende gesigte weer te sien!
Dankie Johan & Danica dat ons julle groot dag met julle kon deel! Danica jy was ‘n stunning bruid!
Baie liefde
Jaco & Michelle

Johan & Danica 1 1447

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*