Ek en Nadene het Saterdag Johan & Ilze se troue by die Garden Route Game Lodge afgeneem. Dit was ‘n beautiful warm herfsdag. Hulle is ‘n fun en spontane couple, ons het so lekker saammet hulle gewerk!
Geniet hierdie voorsmakie
Liefde Michelle

OE!!!! Sommer weer in trane … BEAUTIFUL!!!!!
Awesome! Mooiste mooiste rok, funste couple! Ilze en Johan – julle is beautiful! Dit lyk of julle soveel pret gehad het op jul troudag. Chellie – jy maak magic met jou kamera!
Wow die foto’s is met een woord FANTASTIES! Jul het die vermoë om die heeeeeel gelukkigste momente so mooi vas te vang.
Baie geluk Johan & Ilze – dit lyk awesome! Geluk ook aan Nico & Alta.
Jammer kon nie daar gewees het nie.
Groete,
Gerard Smith (Angola)
Stunning fotos!! Soooo mooi!!