Johannes & Dané trou by Surval

Johannes & Dané het Saterdag, die 10de Desember 2016, by Surval in Oudtshoorn getrou. Dané was die mooiste mooiste bruid in haar sagte “poofy” rok en Johannes het heeldag lank gelyk soos ‘n kat wat room gekry het, hy kon sy oé nie van sy bruid afhou nie!
Johannes en Dané, julle lewe en verhouding is so ‘n beautiful getuienis van God se liefde en Sy persoonlike verhouding met ons. Mag julle huwelik nie net vir julle nie, maar vir almal rondom julle ‘n blessing wees! Ek weet julle gaan ‘n amazing lewe saam hé.
Baie liefde Michelle

Service providers:
Venue: Surval
Hair: Zelda van Inferno
Make-Up: Wilna Allpass
Assistant Photographer: Suzette Coetzer
Décor & Flowers: Rosenhof

johannes-dane-2-556

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*