Kenneth & Anike se happy dag!

Kenneth & Anike is een van daai couples saammet wie jy sommer net tuis voel. Anike se ma het by ons kom kuier om te gesels oor dié twee se foto’s en video en na die kuier het ons soos familie gevoel.
Die dag saammet hulle twee by die Garden Route Game Lodge was pret van begin tot einde en die gevoel van vreugde en dankbaarheid het die dag gemaak!
Mag julle 2 baie baie gelukkig wees! Geniet julle troufoto’s baie, mag dit julle herhinner aan elke wonderlike oomblik van die dag!
Baie liefde Michelle

Kenneth & Anike 2 621

>> View full post

Fred - May 8, 2015 - 10:31 am

Wat n pragtige en geseende dag my kinders. Michelle die foto’s is ongelooflik pragtig. Dankie vir jul as egpaar dat julle Kenneth en Anike se spesiale dag vir hulle in asemrowende beelde verewig vasgevang het.

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*