Koot en Karlien trou die 19de Desember

Ek het Koot en Karlien se Engagement foto’s geneem ‘n vorige keer wat hulle in George gekuier het. Hulle is ‘n baie cute couple en nog baie verlief xxxx Hulle het die knoop by Tramonto deurgehaak en is nou op ‘n roemantiese honeymoon wat ‘n groot verassing vir Karlien was. Geniet die voorsmakie van julle troufoto’s!
Liefde Michelle


>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*