Leon & Elené Engagement shoot

Ek het Leon & Elené se engagement shoot so ‘n maand terug gedoen in Mosselbaai. Hulle twee trou oor ‘n maand by Tramonto.
Ek sien vreeslik daarna uit om in julle dag te deel!
Sien weer een van die dae! Michelle

007051095122135161162170175215267341343359381405435440442451468499543566571598607616644659723739786

Riaan & Annetjie Terblanche - November 20, 2013 - 8:34 pm

Amazing fotos.
Pragtig!

elmari rossouw - December 21, 2013 - 7:46 pm

Dit moes darem heerlik gewees het om twee sulke natuurlik-mooi jongmense te kan afneem. Pragtig.

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*