Leon & Elené trou by Tramonto

Nie baie lank gelede nie, het ek Leon & Elené se engagement shoot gedoen (gaan loer hier as jy nuuskierig is) So dit was sommer lekker om hulle weer te sien en hulle troudag met hulle te kon deel. Hulle het by Tramonto getrou en soos gewoonlik het die Tramonto span hulself oortref! Die décor was ongelooflik mooi! Ek het gevoel soos ‘n kindertjie in ‘n sweeties winkel (amper letterlik by hulle sweeties stations)
Leon en Elené julle moet julle honeymoon vreeslik baie geniet! Ons gesels weer een van die dae!
Liefde Michelle

Leon & Elene 2 (779)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*