Louis & Andri trou by Gourikwa Nature Reserve

Louis en Andri het op die 24ste Maart 2018 by Gourikwa Nature Reserve getrou. Dit was ‘n yskoue, winderige dag, maar Andri en Louis het gestraal! Natuurlik is ek ook mal oor die lewe wat wind in my foto’s bring, so ek het nie gekla nie:)

Louis en Andri, mag julle sooo gelukkig wees saam! Julle is beautiful mense en ons het die dag saammet julle so baie geniet!

Baie dankie Adele vir jou hulp op die dag! Dankie vir 4 jaar van saamwerk en lekker lag en geselsies. Jy is ‘n wonderlike assistent en amazing fotograaf! Happy 4 year anniversary!

Baie liefde
Michelle x

L&A 3 (318)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*