Louis & Christene verwag vir Zian

Hier is ‘n vinnige sneak peak van Louis en Christene se maternity shoot…
Dankie Louis en Christene dat julle so oulik was om julle outfits en props so oulik te beplan het vir ons shoot!
Louis is ‘n mede-fotograaf hier op George. Sy werk kan julle gaan sien by Ultimate Exposure Photography.
Christina, jy is een van die mooiste mammas-to-be wat ek al ooit afgeneem het!
Ek sien uit om vir Zian te ontmoet! Liefde Michelle

Tania - May 21, 2014 - 3:51 pm

Stunning fotos Michelle, so mooi vas gevang en die ligging is amazing, waar het julle dit geneem? :-)

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*