Luchaan & Monique 28 September 2013

Luchaan & Monique het Saterdag by die Garden Route Game Lodge getrou
(my 3de troue daar in die maand van September… ek love dit daar… ek voel al soos family!)
Luchaan en Monique is al vir 10 jaar saam, maar nog net so verlief soos die dag wat Luchaan op sy knieé (met ‘n ringetjie) vir haar gevra het om sy meisie te wees (cute <3)
Dit was ‘n sonnige, maar yskoue dag. Monique het so te sé verkluim, maar tog het sy haar charm gebruik om Luchaan en my kamera te laat smelt! Geniet julle foto’s!
Liefde Michelle

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*